Blog

This is some blog description about this site

Recent blog posts

Posted by on in Blou Hond
 MG 3229 sml
Die atmosfeer by BlouHond is altyd iets om oor internet toe te skryf, en die gene wat al hier was sal vir jou vertel, wanneer dit by ‘n unieke ervarin...
Joshea na die reen203 sml
'n Aand by die Blou Hond is om 'n wonderwêreld van feetjieliggies te betree waar jy weggevoer word deur betowerende musiek, terwyl geurige geregte aan...

Posted by on in Blou Hond
 LJM2393 sml
  4 Februarie was daar ‘n paar tefies op hitte by Die Blou Hond en met goeie rede vir die feit dat Pieter Smith kom draai het. Met ‘n ...

Posted by on in Blou Hond
 MG 1844 sml
VAT JOU TAS EN BLY Om te sê dat daar nie plek was vir ‘n muis op 3 Februarie nie, sal niks behalwe die reine waarheid wees nie. Adam Tas het by die B...

Posted by on in Blou Hond
 MG 1501 sml
Dit was geen verrassing dat die eerste uitverkoopte Blou Hond vertoning vir 2016, aan Andriette Norman behoort het nie. Met haar verhoogpers...

Posted by on in Blou Hond
Blou Hond Clint127 sml
The first month of the year didn’t even have time to put its head to rest when Die Blou Hond was up and running already. 27 January was the day for Ca...

Posted by on in Blou Hond
 MG 7579
Nadat Die Blou Hond hierdie jaar 117 optredes afgehandel het, het hulle die beste gelos vir laaste. Kahn Morbee het op 10 Desember Die Blou Hond kom h...

Posted by on in Blou Hond
 MG 7366
‘n Mens kan mos voel as dit Desember is. Die lug ruik sommer anders en die karre wat op die hoofweg verbyjaag klink soos branders wat breek. By die Bl...

Posted by on in Blou Hond
IMG 7037
Ons weet dat die Blou Hond se gehoor oor die algemeen meer opgelei is as dié van ander vermaak plekke in Gauteng. Op 4 Desember het ons gaste hul self...

Posted by on in Blou Hond
 LJM1709
Phillp was alleen op die “foreplay” met Sweet Caroline en sy toonsetting van Moses 5:3, Jy Mag Nie Worrie Nie, wat die Volk ‘n uitmuntende nuwe slagsp...

Posted by on in Blou Hond
IMG 5776
Vir die eerste keer ooit in dertien jaar het Andre The Hilarious Hypnotist op 2 Desember by die Blou Hond kom draai om sy magte op die blou gehoor uit...

Posted by on in Blou Hond
IMG 3341 sml
Blog: 26 November Op 26 November het Radio Raps by die Blou Hond kom kuier en het gaste op die vloer-en aan die huil gehad. Die voorprogram was ...

Posted by on in Blou Hond
IMG 2047
Ons is baie mak gemaak met Die Blou Hond se roetine van been lig, blaf en tjank maar op 18 November het hulle ons verras met talent wat kan byt ook.&n...
Teneal Brown sml
Blou hond Showcase met Gaskunstenaar - featuring... Teneal Brown (18 Nov)   Teneal Brown is a nineteen year old, young lady, inspired to be a s...
IMG 0112 sml
Blou hond Showcase met Gaskunstenaar - featuring... Ruan Wepener (18 Nov)   Die Blou Hond teater skep die afgelope 2 jaar geleenthede vir opkom...

Posted by on in Blou Hond
IMG 1534
Op 11 November was dit #PadnaJouHart sanger Joe Fosterse beurt om by Die Blou Hond naam te maak as die hoofprogram kunstenaar.Die aand ...

Posted by on in Blou Hond
 LJM0209 sml
6 Kitare plus 60 vingers en ‘n hele rits Beatles treffers. Deel dit met ‘n ongelooflike gehoor en viola! Die antwoord is heel eenvoudig. ‘n Onverbeter...
Henrico1 sml
Blouhond Showcase (Monique Steyn & Guest artist Henrico, Ruan Wepener, Lezahn, Michelle Grace, Vasti) Die Blou Hond teater skep die afgelope 2 ja...
Lezahn1
Blouhond Showcase (Monique Steyn & Guest artist Henrico, Ruan Wepener, Lezahn, Michelle Grace, Vasti) Die Blou Hond teater skep die afgelope 2 ja...

Posted by on in Blou Hond
IMG 0179
    Donderdagaand 29 Oktober was dit asof Leonard Cohen en Koos du Plessis in lewende lywe op die Blou Hond se verhoog was toe Mathys Roet...