Blog

This is some blog description about this site

Recent blog posts

Posted by on in Blou Hond
IMG 0311
‘n Blou Hond vertoning was nog nooit so interessant nie: vier manne in kamoefleer broeke en swart hemde op ons verhoog! “Ons werk nog aan ons uitrusti...
IMG 9704
Die Bok en Die Skot is glad nie ‘n nuwe konsep nie – Bok van Blerk en Peter Mitchell aanhangers word al die afgelope paar jaar deur dié twee musikante...
11229898 468088100018107 6860123465936665585 n
Mondfluite, dromme, kitare, ‘n trekklavier en ‘n viool – ses musikante wat sing, dans en die tipe musiek maak wat jou na die Karoo se vlaktes laat ver...
IMG 8967
  Met ‘n driemanskap wat jy nie gereeld op die verhoog sien nie, is daar geen twyfel dat Die Blou Hond van die beste vermaak in Pretoria bied ni...

Posted by on in Blou Hond
11816853 467123963447854 3648866800238464624 n
Baba Blou Hond is kinderhemel! Casa Toscana het die afgelope naweek hul heel eerste markdag aangebied en gesinne uit alle oorde het kom inloer. Ons e...

Posted by on in Blou Hond
 LJM4646
Die Lieflinge is steeds Asemrowend!   Blou Hond gaste is lanklaas deur Philip Moolman, wat Die Blou Hond 12 jaar terug begin het, met ‘n vollen...
 LJM4812
Piet Byleveld deel grootste sake by Die Blou Hond Dit is nie elke dag dat jy die geleentheid kry om vir Piet Byleveld vrae te vra nie, maar Blou Hond...
IMG 4939
  ‘n Splinternuwe 4x4 Renault Duster staan en pronk deesdae buite Die Blou Hond – dié stukkie luuksheid, te danke aan Renault Fonteine, is ‘n nu...
FVK 14 2
#blouhond het die week op Twitter met Francois van Coke gesels voor sy vertoning vanaand by ons! https://twitter.com/DieBlouHondTuis Hier is wat h...
IMG 0197
  Mr. Smith is ‘n kunstenaar wat daarin glo om ons taal lewendig en aan die gang te hou soos ‘n gesonde hart. Sy optrede die 25 Junie kan hierva...

Posted by on in Blou Hond
IMG 0049
ADAM laat die Evas juig Dit het geklink soos ‘n musikale Tuin van Eden toe ADAM Woensdag 24 Junie by Die Blou Hond opgetree het. Dames en selfs ‘n pa...
IMG 8253
  Nee kyk, die Anders orkes is sowaar hulle naam werd! Eers kan jy nie anders as om te skaterlag vir die voorafgaande stories nie en dan kan jy ...
IMG 7717
Buite het wind yskoud gewaai, maar binne het Die Blou Hond se stert tevrede geswaai soos die diep stem van Adam Tas die gehoor sommer gou–gou al blaff...

Posted by on in Blou Hond
IMG 5039
  Daar is net een plek waar jy die beste vermaak (en so ietsie ekstra) onder een dak sal kry: Casa Toscana en Die Blou Hond! Met die onlangse Ja...
IMG 2338
Jaundre Marais, ook bekend as die lang man met die baard, is nie ‘n vreemdeling in die musiekbedryf nie. Hy was die aand se voorprogramkunstenaar en h...
IMG 9073
    Lourens Campher Obermeyer, ‘n jong talent met die musiekstyl van Michael Bublé, was die aand se voorprogram. Hy is maar net 20 jaar ou...
IMG 8495
    ‘n Voorprogram op ‘n aand soos hierdie moet aan seker vereistes voldoen. Een vereiste is die vermoë om ordentlike geraas te kan maak e...
 MG 5968
Danie Niehaus, Kevin Leo en Mathys Roets se vertoning by Die Blou Hond was 'n eerste vir die Drie van Die Bestes-manne. Dié talentvolle driemanskap tr...
IMG 8140
Groenland wynproe saam met JUBA en Die Blou Hond Om in Pretoria te woon het sy voordele, maar wynproe en wyn toere is nie noodwendig een van hull...

Posted by on in Blou Hond
 MG 5572
Christoph Kotze het as voorprogram die gehoor vermaak, maar hy het in eie reg die aand op ‘n hoë noot afgeskop.  Kotze is bekend in die musiekbed...