Blog

This is some blog description about this site

Recent blog posts
IMG 4263
   Nog ‘n aand van onthou by Die Blou Hond saam met Jak De Priester en sy voorprogam kunstenaar, Len Muller. Len is nie ‘n nuweling tot die...
IMG 2785
  Die suksesvolle Suid-Afrikaanse rock-groep, wat deesdae wêreld bekend is, het hulle vertoning as ‘n akoestiese aand by Die Blou Hond bemark. D...

Posted by on in Blou Hond
IMG 2399
“Da Vat Hy”, “Oeraait”, “That’s it boys…” is deesdae sê-goed wat sinoniem aan een karakter is: Radio Raps se Jonathan. Dié karakter is in 2013 geskep ...
IMG 2102
Daar is min kunstenaars wat dit nog reg kry om 'n vertoning uit te verkoop, maar Riana Nel doen dit binne enkele ure. Dit was 'n spesiale aand by Die ...

Posted by on in Blou Hond
  Daar was omtrent 'n honger vir feesviering op 17 April 2015. Kahn Morbee het by die Blou Hond opegetree en Anette Burden, eiena...
IMG 9499
Die Blou Hond is dié plek waar jy wil wees as jy lekker kos wil eet, musiek wil hoor en naby aan Suid-Afrika se eie weergawe van Zac Ef...

Posted by on in Blou Hond
IMG 6839
Die kunstenaar wat die voorreg het om vir 'n legende soos Koos Kombuis te open het groot skoene om vol te staan. 'n Voorprogram op 'n aand soos hierdi...
IMG 3758
Ná 25 jaar in ons musiekbedryf stap Chris Chameleon op 'n verhoog soos die normale mens in sy eie huis beweeg. Gemaklik en met soveel sjarme, want hy ...
Koos Kombuis
As jy een van die eerstes wil wees om ʼn paar van Koos Kombuis se nuwe liedjies te hoor, moet jy hierdie Donderdag in die Blou Hond-restauran...

Posted by on in Blou Hond
 LJM0027 small
  Die akoestiese folk band van Pretoria was verlede jaar nog deel van die voorprogram, maar 'n jaar later is hulle die hoofkunstenaar. Dit was '...
 LJM9434
Jannie Moolman en Blackie Swart het elkeen hul stempel al diep in die Afrikaanse musiekbedryf gedruk. Twee kunstenaars wat in eie reg soveel vir Afrik...
  Smag jy na ‘n feesgevoel, in jou taal, waar jy al jou gunsteling liedjies op een verhoog kan hoor? Dan is die Blou Hond net die plek vir jou. ...

Posted by on in Blou Hond
  Casa Toscana, die huis van die kenmerkende Blou Hond teater het vanaand ‘n ander baadjie aangehad, ‘n rock & roll een. Hy staan bekend as ...
  Dit was geen verrassing dat Pretoria se inwoners vir Darren Simpson vriendelik en warm verwelkom het by sy onlangse vertoning in Die Blou Hond...
CASPER NADES
Wat het Casper de Vries, Karen Wessels, Shaleen Surtie-Richards, Hannes Muller en Louw Venter almal gemeen? Nie net is hulle van ons land se gunstelin...
b2ap3_thumbnail__LJM8400.jpg
Met Valentynsdag om die draai, is Die Blou Hond die perfekte keuse vir 'n spesiale aand uit saam met 'n geliefde. Nooi dan nog na die verhoog een van ...

Posted by on in Blou Hond
Robbie neem Die Blou Hond op musikale reis   Luister jy na Robbie Wessels se musiek besef jy vinnig hy is nie net 'n musikant nie, maar 'n storieverteller met 'n kitaar in sy hand. Sy onl...
Hallo, Philip hierso.   Nuus oor Die Blou Hond - "TUIS": ------------------------------- Ek snak nog na my asem, na die CORLEA show - Sa...
Hallo, Philip hierso.   Nuus oor Die Blou Hond - "TUIS": ------------------------------- Ek snak nog na my asem, na die CORLEA show - Sa...
Hallo, Philip hierso.   Nuus oor Die Blou Hond - "TUIS": ------------------------------- Ek snak nog na my asem, na die CORLEA show - Sa...