Blog

This is some blog description about this site

Recent blog posts

Posted by on in Blou Hond
GI1 4610 sml
On a very warm Sunday afternoon Kevin Leo​ braced The Blou Hond with his Presence singing a variety of Classical songs, from ‘Voshaarnooi’ to ‘She’, t...

Posted by on in Blou Hond
IMG 5442 sml
Met die reuk van vars gebraaide spek en heerlike koffie wat in die lug hang, begin ‘n aangename damesoggend by die Blou Hond saam met motiveringssprek...
IMG 5317 sml
Philip Moolman​, heet almal oudergewoonte welkom by die aand se vertoning en deel met die gehoor hoe die Blou Hond 14 jaar terug begin het en van die ...
IMG 3990 sml
In kenmerkende styl bied die Blou Hond weer eens ‘n optrede deur van SA se top kunstenaars aan en vanaand is dit Juanita du Plessis​ & Ruan Josh​ ...

Posted by on in Blou Hond
IMG 2758 sml
Na vanaand is ek nog `n groter fan (waaier in Afrikaans) as ooit - nie net van Juanita du Plessis nie, maar ook van haar man Doepie – sout van die aar...

Posted by on in Blou Hond
IMG 2351 sml
Die #BlouHond skop hulle eerste kuier vir 2017 op ‘n hoë noot af. Die teater-restaurant is steeds gewild vir sy lekker kos en gesellige atmosfeer, die...
IMG 2036 sml
So breek die tweede maand van 2017 aan en die Blou Hond weet presies hoe om “die maand van liefde” soos dit algemeen bekend staan af te skop - met nie...

Posted by on in Blou Hond
IMG 1231 sml
Touch of Class Music​ is seker een van die varsste, warmste & nuutste “nuwe-nuus-lekkertes” op die Afrikaanse musiektoneel. Hulle is meesterlike m...

Posted by on in Blou Hond
IMG 0996 sml
Die Blou Hond was Donderdagaand, 26 Januarie 2017, aan die brand met die enigste Robbie Wessels​ op die verhoog. Die oorverdowende geblaf en getjank v...

Posted by on in Blou Hond
IMG 9504 sml
Blou Hond kicked off 2017 with one of South Africa’s top artists, none other than Clint Cunningham, who is celebrating 30 years in the music industry....

Posted by on in Blou Hond
IMG 7190 sml
What better way to end off the whirlwind year of 2016 than with the sounds of an acoustic Monark show. In true “Blou Hond” tradition since...

Posted by on in Blou Hond
IMG 6204 sml
Dis altyd lekker om in Steve Hofmeyr se teenwoordigheid te wees, om te sien hoe gallant en vriendelik hy met almal is, te hoor waaroor hy gesels en pa...
IMG 4877 sml
Vergun my, om by die einde te begin: Kyk, toe daai Marcato-manne wegtrek met ACDC se “Highway to Hell” – heel aan die einde van die vertoning (op vers...

Posted by on in Blou Hond
IMG 4691 sml
Refentse het maar net eenvoudig `n sjarme, waarmee hy gehore van verskeie kultuurgroepe moeiteloos om sy pinkie draai. Hoe kan ek dit beskryf? Dis iet...

Posted by on in Blou Hond
IMG 5507 sml
Dis die jaar 2006 – presies 10 jaar gelede: Coenie de Villiers se vertoning was uitverkoop by Die Blou Hond (op daardie stadium nog in my woonhuis, in...

Posted by on in Blou Hond
IMG 2321 sml
In egte Blou Hond tradisie kan jy die smul lekker kosse van Casa Toscana ruik in die lug en kliphard saam met Philip Moolman sing “Happy Birthday” vir...

Posted by on in Blou Hond
IMG 9586 sml
Verbeel jou, jy sit in `n intieme teater-restaurant en die vlg. ouens is almal saam op die verhoog: Eric Clapton, Sting, Bob Marley, Bruce Springsteen...

Posted by on in Blou Hond
IMG 8831 sml
Die aanloklike reuk van Casa Toscana se buffet hang sterk in die lug terwyl al die gaste smul, wyn glase klink en gesprekke voer oor die week se gebeu...

Posted by on in Blou Hond
IMG 7373 sml
On Wednesday night, 16 November 2016, Kahn Morbee (from Parlotones) was going down at the popular venue in Casa Toscana Lodge, in Lynnwood Manor: Die ...

Posted by on in Blou Hond
 MG 2929 sml
Stepping into, Casa Toscana were ”Die Blou Hond’ is situated, on Thursday evening, I immediately felt at home and welcome, with effervescent talk in t...