Blog

This is some blog description about this site

Recent blog posts
IMG 2907 sml
In the humid summer air you can feel the anticipation building for the nights’ show. Then the lights begin to dim and the background music fades as Ph...

Posted by on in Blou Hond
 MG 0121 sml
Met aankoms by die Blou Hond kan jy die opgewondenheid onder die gaste vir vanaand se vertoning aanvoel ten spyte van die donderweer wat sy keel skoon...

Posted by on in Blou Hond
 MG 7977 sml
Baie mense onthou Ian Roberts (die hoof-sanger van Radio Kalahari Orkes) as “Sloet Steenkamp” van die T.V.-reeks: “ARENDE.” Ander herken hom as die Ca...

Posted by on in Blou Hond
 MG 7692 sml
  Dit is vanaand weer eens my voorreg, om vir Elvis Blue by Die Blou Hond te verwelkom.`n Mens hoef nie lang toesprake te maak, om hierdie wonde...
 MG 7402 sml
‘n Heerlike somers aand in Pretoria die 26ste Oktober en dit is weer tyd vir daardie legendariese optredes by Die Blou Hond.  Met die intrap slag...

Posted by on in Blou Hond
 MG 5565 sml
Philip Moolman het hierdie onvergeetlike aand by Die Blou Hond ingelei met 'n sprankelende persoonlikheid en 'n kleurryke stem wat ons vergesel het de...

Posted by on in Blou Hond
 MG 5323 sml
Brendan Peyper (wat 20 jaar gelede in Bloemfontein gebore is) tree vanaand vir die eerste keer by Die Blou Hond op. Sy debuut album is skaars `n jaar ...

Posted by on in Blou Hond
 MG 4759 sml
Touch of music   Vanaand is, soos altyd, ‘n baie spesiale aand by Die Blouhond, teater-restaurant in Lynnwood Pretoria. Soos elke aand met ‘n u...

Posted by on in Blou Hond
 MG 4410 sml
Arno Carstens is een van die handjie-vol kunstenaars (saam met Karen Zoid, Koos Kombuis, Jak de Priester, Jan Blohm, Anton Goosen en Chris Chameleon) ...

Posted by on in Blou Hond
 LJM1792 sml
Dis altyd heerlik, om Adam Tas by Die Blou Hond te ontvang. Hierdie boerseun en Die Blou Hond pas by mekaar. (Hy “blaf” so lekker hier.) Dis altyd lek...

Posted by on in Blou Hond
 MG 3600 sml
QUESTION: “What do you call a musician who breaks up with his girl friend? ANSWER: “Homeless.” (Hahaha... een van die tipiese musikant-grappies wat ek...

Posted by on in Blou Hond
14657510 1221154141287887 1438922728091028193 n
Dis Woensdagaand 5 Okt. 2016, by Die Blou Hond. Lezahn (Pretorius) tree vanaand op. Sy het al voorheen (as voorprogram-kunstenaar, vir ander sangers) ...

Posted by on in Blou Hond
 MG 8977sml
Op 28 Sept. 2016 kom Koos Kombuis vir die “honderdste” keer by Die Blou Hond aan, sedert ons opening (14 jaar gelede) op 2 Aug. 2002. Hy is sekerlik e...
GI1 7250Sml
Op Vrydagaand 23 September was die Blou Hond weer eens op sy voete, met die wonderbaarlike Francois van Coke en orkes; en voorprogram deur Hoot `n Ann...

Posted by on in Blou Hond
GI1 6428 sml
Op Woensdagaand 21 September 2016, het Die Blou Hond se koördineerder Elizma Brink vir haarself `n besonderse verjaardagpresent georganiseer: sy het g...

Posted by on in Blou Hond
 MG 7813sml
Prime Circle​ at Die Blou Hond is always an experience of note. Fans who have seen them many times before often admit, that it is their favourite Prim...

Posted by on in Blou Hond
 MG 7526sml
Die Blou Hond span was by die TEMPO toekennings daai aand, toe nuweling Leah SA met al haar welverdiende “blikkies” weggestap het (soos sy grappig na ...

Posted by on in Blou Hond
 MG 5723 sml
Suid-Afrikaanse aktrise, skilder, skrywer en joernalis, Susan Coetzer kuier vandag by die welbekende #BlouHond in Pretoria. Sy was...

Posted by on in Blou Hond
 LJM0966 sml
On Friday night 2 Sept. 2016 Spring was in the air indeed; and the trio BlackByrd transformed Die Blou Hond to a wonderland of feel-good sou...

Posted by on in Blou Hond
 LJM0695 sml
On Friday 19 August 2016, at “Die Blou Hond” Theatre Restaurant (at Casa Toscana Lodge, in Pretoria) we have experienced a musical concert equivalent ...