Blog

This is some blog description about this site

Recent blog posts

Posted by on in Blou Hond
 LJM0545 sml
Oooooooooooo Blou Hond….ons ry die pad tesame! Reg dit was cliché. Maar wie gee om, Dozi Fan Page is by BlouHond en dit boonop vir die eerst...
 MG 1291 sml
Vanaand is `n emosionele, sentimenteel-historiese aand by Die Blou Hond: Shaky Russell (wereldbekende Elvis Tribute sanger) is hier, tydens ...

Posted by on in Blou Hond
 LJM9670 sml
On Thursday 11 August 2016 Die Blou Hond (at Casa Toscana Lodge) had the privilege of hosting the legendaryClint CunninghamThe pre-show...
 LJM9517 sml Bobby
Dis Vrouedag by Casa Toscana Lodge Lodge se gewilde#BlouHond Teater Restaurant, in Pretoria. Daar hang groot afwagting in die lug: ...

Posted by on in Blou Hond
IMG 5741 sml
Sedert Jannie du Toit se treffer “Liedjie vir jou” van 1981 het hy diep spore in die plaaslike musiekbedryf getrap. Net soos wyle Afrikaanse...
 MG 5808 sml
Aan die einde van die aand het ek die intro geskryf, en hy gaan so: Ek kanseleer my Virgin gym kontrak, doen vir die volgende maand nie sit-ups n...

Posted by on in Blou Hond
Monark
If there is one thing that South Africa has taught us, it’s that change is an unavoidable and necessary process. And tonight felt like a change in #Di...
 MG 4122 sml
Oor die afgelope 14 jaar van Die Blou Hond se bestaan, wasJan Blohm een van die kunstenaars wat seker die meeste ooit, by Die Blou Hond...

Posted by on in Blou Hond
Heinz 22Jul
Heinz Winckler daag op, om sy klanktoets te doen, by Die Blou Hond, op Vrydag 22 Julie 2016.Hy glimlag breed, asof die lewe `n lied is; en asof h...

Posted by on in Blou Hond
AdamT21Jul
Henrico Coetzer se nuwe song “Soos Reën” is geskryf deur Jacques de Villiers oftewel Joshua Na Die Reën. Vanaand doen Henrico die voorprogram vir...
 MG 8913 sml
Een van die min dinge mooier as ‘n aand by Blou Hond is natuurlik ‘n Andriette Norman song. Hierdie Sewe-Oseane-Eighty-Six-Baby van Brackenfell ...
A24B8764 sml
Simon & Garfunkel needs no introduction. Their songs are timeless classics. Their legendary performance in Central Park was a landmark...
 MG 2417
`n Lekker vol Blou Hond teater sit in afwagting, op Peter Hoven se #JohnnyCash huldeblyk, getiteld “Man In Black.” Almal is lus vi...

Posted by on in Blou Hond
 MG 9257sml
Wil Sally huistoe gaan? Sally willie nou gat nie want Jak De Priester was hier met Sally Williams Nougat! Verstaan jy hoe lyk ‘n uitver...
 MG 8848sml
In kort: My mond het lanklaas so skaamteloos oopgehang, vir sulke meesterlike kitaar en stemwerk:Deon van der Merwe op kitaar en Ruhan Du To...

Posted by on in Blou Hond
 MG 7491 sml
Vertel my van ‘n plek waar rock nog lewe, lirieke saak maak en melodies met die ligte en donker kant van jou hart praat. ‘n Plek waar musiek nog ernst...

Posted by on in Blou Hond
 LJM8419 sml
Tailor was an experience of note, at Die Blou Hond theatre restaurant, on Friday evening 10 June 2016. I loved every minute of it.The Sextons&nbs...

Posted by on in Blou Hond
 MG 3838 sml
As dit kom by wereld wye “brands” is daar min so sterk soos Coke en Renault, maar vanaand was dit ‘n samewerking tussen twee van Suid Afrika se sterks...
 LJM7465 sml
Daar is min kuiers so lekker soos een met ou vriende. En by Die Blou Hond is Jakkals en Leo al ou vriende wat ons met ‘n glimlag terug verwelkom het. ...
 MG 1687 sml
Op Woensdagaand 25 Mei het dit katte en honde gereen, by Die Blou Hond. ADAM was daar. Dit was inderdaad `n geval van: “it`s raining me...